Home | Claw | Stewart | Kriek | Thor | Silent Hunter | Hog Silencers | Rieger Leather | Product Advisor |
| Links | Gallery |
stewart banner


Ken Stewart Core-Bonded Hunting bullets needs no introduction. These excellent strongly constructed

Core-Bonded bullets have taken countless head of game in Southern Africa as well as all over the globe.

It is best suited for tough game at impact velocities between 1500fps and up to 2900fps, with its optimum

impact velocity at around 2350fps. Stewart bullets' jackets are manufactured from a copper alloy plate,

forming the strong jackets that supports the bonded core. All calibers are intended to withstand the

abuse a hard-working African bullet is expected to tolerate. They mushroom well while retaining weight to

insure deep straight-line penetration. Please make use of the contact form below to place your order for these

excellent premium core bonded hunting bullets.


blouwildebees        stewart herwin 1

Stewart Bullets is ‘n baie bekende, eg Suid-Afrikaanse vervaardiger van premium jagpunte. Die

oorspronklike gedagte agter die ontwerp deur wyle oom Ken was daarop gemik om ‘n bekostigbare

jagpunt te vervaardig wat onder wye verskeidenheid omstandighede, skoot na skoot sy deel kon doen.

Die ontwerp is ‘n loodkern punt waar die stewige mantel en loodkern aan mekaar gebind is, en dus in

veldtoestande betroubare omklink met hoë gewigsbehoud verseker. Ek self het heelwat wild met Stewart

 punte gejag, en die relatiewe min vleisskade met die afwesigheid van ‘n loodwolk in die weefsel en

reguit-lyn pennitrasie was baie opvallend. Stewart punte kan onder wye spoedaanwendings gebruik word, met

trefspoed van so laag as 1500vps en tot 2900vps, maar die OPTIMUM TREFSPOED is rondom 2350vps.

Kies dus ‘n gewig en spoed vir die aanwending wat u beplan. Kontak my gerus indien u raad daarmee wil hê, en

noem die aanwending en verwagte jagafstand. Ons is nog in die proses om meer gedetaileerde ballistiese data op

te stel. Kom besoek ons webblad gerus van tyd tot tyd om te sien hoe ons dit opdateer. Maak gerus van die

kontakvorm hier onder gebruik om van hierdie puik Premium Jagpunte te bestel. Noem asb u kaliber,

gewig en ogieftipe, asook die hoeveelheid pakkies van elk wat u wil hê.

stewart website





Stewart vervaardig ook die Volgrein Gesplete Geweerband.
Blitsvinnig in aksie vir bosveld jag, 'n stabiele platvorm vir langer uit-die vuis skote met die minste gevroetel. Die netjiese geweerband komplimenteer enige geweer, en is ewe geskik om in die bosveld, vlaktes of om op die skietbaan aangewend te word.

Slegs R600-00 elk
Aramex R99 aflewering landswyd!


split rifle sling         split rifle sling 2
***

Please note that Bullet orders first has to be manufactured, and delivery usually takes 21-30 days. We make use

of RAM couriers @+-R230, but will quote you when ordering. Post Office delivery is also available

@ +-R99, but are less reliable than RAM. We now also send with Aramex, but with an extra 30 days delay

due to the manufacturing plant's remote location. Please choose your preferred delivery method when ordering.


Powered byEMF Form Builder